Bepaal

Word BEPAAL
Character 6
Hyphenation N/A
Pronunciations N/A

Definitions and meanings of "Bepaal"

What do we mean by bepaal?

Here you will find one or more explanations in English for the word bepaal. Define bepaal, bepaal synonyms, bepaal pronunciation, bepaal translation, English dictionary definition of bepaal.

Synonyms and Antonyms for Bepaal

  • Synonyms for bepaal
  • Bepaal synonyms not found!!!
  • Antonyms for bepaal
  • Bepaal antonyms not found!

The word "bepaal" in example sentences

In die Blankegebied van Suid-Afrika, waar die Regering betaal, is dit sekerlik ons reg om die taalbedeling te bepaal … Hoekom word leerlinge na skole gestuur as die taalbedeling hulle nie aanstaan nie? ❋ Unknown (2005)

Net so is die ekonomiese klimaat weer van sleutel belang om die gemeenskaps - gevoel en stemming te bepaal. ❋ Unknown (1996)

Vandag staan u voor 'n Derde Vryheidsoorlog en die wyse waarop u deelneem aan hierdie stryd sal ook tot' n groot mate die houding teenoor Afrikaans en Afrikaners help bepaal. ❋ Unknown (1996)

Die mate vaartoe ons daarin slaag sal die sukses van ons nasiebouprogram bepaal. ❋ Unknown (1996)

Die verloop van ons geskiedenis en die aard van magsverhoudinge het bepaal dat hierdie mooi taal sedertdien ook gekoppel is aan onreg en onderdrukking. ❋ Unknown (1996)

Indien nodig kan die Grondeisehof 'n vergoedingsbedrag bepaal volgens die formule voorgeskryf in die ❋ Unknown (1995)

Die hof kan byvoorbeeld gemeenskaplike geskilpunte afbaken of bepaal of daar individuele geskilpunte is wat afsonderlik beslis moet word. ❋ Unknown (1995)

Die hof sal bepaal of dit in die openbare belang is dat die aksie as sodanig voortgaan. ❋ Unknown (1995)

Al die landsburgers se regte en verpligtinge word deur die reg, dws die gemenereg sowel as die statutere reg, bepaal. ❋ Unknown (1995)

Die AVF se plan om hul eie oorgangsregering te vestig, 'n volksvergadering te hou om die grense van die volkstaat te bepaal, en' n "eie republiek" te bepaal met Pretoria as hoofstad en hul eie verkiesings te hou, is finale bewys dat die gebrek aan 'n visie en ❋ Unknown (1994)

Hulle het egter nogsteeds geen praktiese voorstelle nie, en wil nou he dat 'n sogenaamde "volksvergadering" die grense van die volkstaat moet bepaal. ❋ Unknown (1994)

Die Kommissie meen dat die wysiging talle binneverhore om die toelaatbaarheid van bekentenisse te bepaal, sal uitskakel. ❋ Unknown (1993)

Hierdie reelings bepaal onder andere dat ondernemings vir die dag sluit. ❋ Unknown (1992)

Cross Reference for Bepaal

  • Bepaal cross reference not found!

What does bepaal mean?

Best Free Book Reviews
Best IOS App Reviews