Grondwet

Word GRONDWET
Character 8
Hyphenation N/A
Pronunciations N/A

Definitions and meanings of "Grondwet"

What do we mean by grondwet?

Here you will find one or more explanations in English for the word grondwet. Define grondwet, grondwet synonyms, grondwet pronunciation, grondwet translation, English dictionary definition of grondwet.

Synonyms and Antonyms for Grondwet

  • Synonyms for grondwet
  • Grondwet synonyms not found!!!
  • Antonyms for grondwet
  • Grondwet antonyms not found!

The word "grondwet" in example sentences

* Aanvaarding deur die ANC van verstandige formulerings vir die oorblywende sensitiewe bepalings vir die grondwet. ❋ Unknown (1996)

Die wyse waarop Cosatu daarin slaag om die ANC af te dreig oor fundamentele bepalings in die grondwet wat tans onderhandel word. ❋ Unknown (1996)

Dit beteken dat die nuwe grondwet, soos dit onderhandel is, die oppergesag in Suid-Afrika sal wees - en nie 'n enkele politieke party nie. ❋ Unknown (1993)

Geen party-politieke interpretasies van die grondwet word in die veldtog uitgedra nie. ❋ Unknown (1993)

Ons sal ons nuwe nasie moet bou op die gemeenskaplike waardes wat opgesluit is in ons nuwe grondwet en handves van regte; op die noodsaak daarvan dat alle Suid-Afrikaners moet saamwerk as ons wil slaag. ❋ Unknown (1993)

Ek is tevrede dat dit wat in die nuwe grondwet vervat sal wees, hieraan voldoen en die grondslag sal le vir stabiliteit, vooruitgang, orde en demokrasie. ❋ Unknown (1993)

Die reklameveldtog wat deur Hunt Lascaris TBWA behartig word, bestaan uit twee fases - 'n kort bekendstellingsfase van die nuwe grondwet onmiddellik na goedkeuring deur die Parlement en van vroeg ❋ Unknown (1993)

Die doelwit van onderhandeling is om 'n nuwe grondwet daar te stel wat juis die vermoe sal he om vrede en veiligheid aan alle Suid-Afrikaners te bied. ❋ Unknown (1993)

Daar is deurlopend toegesien dat die veldtog streng a-polities en objektief bedryf word en bloot ten doel het om die nuwe grondwet so wyd en bevatlik moontlik aan die bevolking bekend te stel. ❋ Unknown (1993)

Afrikanerbonder geheim kan bly en dat die reg tot geheimhouding van vergaderings in die grondwet verskans is. ❋ Unknown (1993)

Maar daar is tog 'n belangrike verskil, want daar is geen aandrang op die sogenaamde beginsel van "privaatheid" in die grondwet van politieke organisa - sies soos die ANC, DP en selfs die Nasionale ❋ Unknown (1993)

Die enigste rede hoekom die AB volhard met so 'n klousule in sy grondwet, wat vir alle praktiese doeleindes nog steeds die reg tot geheimhouding verskans, is omdat hulle nog steeds' n verskuilde agenda van Afrikaner bevoordeling het. ❋ Unknown (1993)

Kwalitatiewe navorsing wat deur die reklame-agentskap gekontrakteer is, het op 'n ontstellende gebrek aan bewustheid en kennis aangaande die nuwe grondwet gedui. ❋ Unknown (1993)

Die grondwet word vandeesweek finaal aanmekaargesit. ❋ Unknown (1993)

Ondanks die intensiewe mediadekking wat aan die staatkundige hervormingsproses verleen is, is die vlak van kennis oor die onder - handelde nuwe grondwet nog uiters beperk. ❋ Unknown (1993)

Die Regering het 'n reklameveldtog van stapel laat loop om die nuwe onderhandelde grondwet onder alle Suid-Afrikaners bekend te stel. ❋ Unknown (1993)

Met semantiese woordspeling word die beginsel van geheimhouding in die grondwet deur die woord "privaatheid" vervang. ❋ Unknown (1993)

Januarie tot ongeveer middel Februarie 1994 'n omvattander, deel - nemende fase waarin die kernelemente van die grondwet belig sal word. ❋ Unknown (1993)

Elke moontlike geleentheid sal gebruik word om Suid-Afrikaners oor alle fasette van die nuwe grondwet in te lig. ❋ Unknown (1993)

Die ANC het geen beswaar teen enige organisasie wat openlik in die vrye mark van idees en belange poog om hulle regte in term van die grondwet en handves van menseregte te beskerm nie. ❋ Unknown (1993)

Cross Reference for Grondwet

  • Grondwet cross reference not found!

What does grondwet mean?

Best Free Book Reviews
Best IOS App Reviews