Persoon

Word PERSOON
Character 7
Hyphenation N/A
Pronunciations N/A

Definitions and meanings of "Persoon"

What do we mean by persoon?

Here you will find one or more explanations in English for the word persoon. Define persoon, persoon synonyms, persoon pronunciation, persoon translation, English dictionary definition of persoon.

Synonyms and Antonyms for Persoon

  • Synonyms for persoon
  • Persoon synonyms not found!!!
  • Antonyms for persoon
  • Persoon antonyms not found!

The word "persoon" in example sentences

Een eerste voorbeeld analyse (opgepast, dit is een interpretatie van de data door 1 persoon) is alvast opmerkelijk: ‘wil iemand zijn vrouw vermoorden?’ of ‘groeit MySpace vooral via SEO Spam?’. ❋ Unknown (2006)

Dit was pikdonker in die plafon en geen lig was beskikbaar nie … Ek is van mening dat dit lewensgevaarlik sou wees vir enige persoon om dit in die donker plafon te waag, wetende dat hy aangeval sou kon word. ❋ Unknown (2005)

Ek persoonlik het nooit gesien dat 'n persoon gedood of beseer was selfs nie. ❋ Unknown (2005)

Sou hierdie persoon u eie ma, vrou of suster wees, sou u steeds kon se dat die lewe vir miljoene in Suid Afrika nie verbeter het nie? ❋ Unknown (2004)

Plaas jouself in die skoene van die volgende persoon. ❋ Unknown (2004)

Hierdie persoon, 'n dame van 60 jaar moet daagliks kilometers ver stap om hout te gaan soek sodat sy vir haar familie hulle daaglikse etes kan voorberei. ❋ Unknown (2004)

Vandag bly dieselfde persoon in 'n huis wat die ANC regering aan haar verskaf het. ❋ Unknown (2004)

Elke persoon en elke gemeenskap behoort tuis en ingeslote te voel in die nuwe Suid-Afika wat ons besig is om tesame te bou; en behoort daartoe in staat te voel om hul talente en kragte by te dra tot die heropbou en ontwikkeling van ons samelewing. ❋ Unknown (1997)

Komende van 'n persoon wat op gesag van die Waarheidskommissie praat, hou dit niks goed in nie. ❋ Unknown (1996)

Vanaand vereer hierdie eertydse bakermat van Afrikaner-Nasionalisme en blanke heerskappy, 'n persoon wat vir dekades lank as' n aartsvyand van daardie orde gesien is. ❋ Unknown (1996)

Die persoon of persone wat die inligting aan Rapport gelek het was klaarblyklik daarop uit om 'n omvattende en langer termyn insiatief van die Nasionale Party, waarvoor die steun van die ❋ Unknown (1996)

Cornelia Moses, ook 'n kandidaat van die ANC, kan weer nie by haar adres wat verskaf is opgespoor word nie en niemand in die omgewing ken so' n persoon nie. ❋ Unknown (1996)

Sedibe's colleagues as saying she was a "warm persoon" (warm person). ❋ Unknown (1996)

Onder hierdie omstandighede sou dit absoluut onaanvaarbaar wees indien President Mandela of enige persoon in die Uitvoerende Gesag inmeng met die regsproses. ❋ Unknown (1996)

Maar selfs die inligting laat nie die indruk van 'n persoon wat glo reeds ❋ Unknown (1996)

Uit Mnr. Ratte en sy ondersteuners se verklarings kan daar geen twyfel wees dat hy bereid was om geweldadig op te tree en dat dit 'n wanvoorstelling is om hom as' n nie-geweldadige persoon wat glo aan lydelike verset, voor te hou. ❋ Unknown (1996)

Dit is verstommende dat meer as 'n jaar nadat die Regering slaag om' n enkele senior swart persoon in u kantoor aan te stel nie en dieselfde geld ook vir NP Ministers in die Kabinet. ❋ Unknown (1995)

* Enige persoon, of hy of sy nou aanspraak maak op die verlangde regshulp in eie naam of nie, kan 'n aksie in die openbare belang instel mits sodanige persoon die aksie identifiseer as' n aksie in die openbare belang. ❋ Unknown (1995)

Want enige persoon wat eerlik oor hierdie sake is, moet dit erken. ❋ Unknown (1995)

Cross Reference for Persoon

  • Persoon cross reference not found!

What does persoon mean?

Best Free Book Reviews
Best IOS App Reviews