Plek

Word PLEK
Character 4
Hyphenation N/A
Pronunciations N/A

Definitions and meanings of "Plek"

What do we mean by plek?

Here you will find one or more explanations in English for the word plek. Define plek, plek synonyms, plek pronunciation, plek translation, English dictionary definition of plek.

Synonyms and Antonyms for Plek

  • Synonyms for plek
  • Plek synonyms not found!!!
  • Antonyms for plek
  • Plek antonyms not found!

The word "plek" in example sentences

"The tuning is an absolute crucial aspect to get a professional end result and since we detune to C (with further alternations), yet do not play neither 7 strings or baritones all our guitars have gone under a modification process called 'plek' at a place called Guitar Labs. ❋ Unknown (2009)

Hoewel de kapel nog niet officieel is ingewijd, zijn we al wel een weeshuis en hospitaal begonnen op de door Killian aangewezen plek. ❋ Nathreee (2008)

Dit soort dingen zitten altijd in prachtige verpakkingen van hard plastic, volledig dichtgesealed, en zonder duidelijke plek waar je zou kunnen beginnen met openmaken. ❋ Nathreee (2007)

Ons onderwysinisiatiewe moet daarom nou in die eerste plek daarop gerig wees om kwaliteit met rasse skrede te verhoog. ❋ Unknown (2008)

Die lewensgehalte van alle burgers te verhoog en die potensiaal van elke mens te ontsluit; en 'n Verenigde en demokratiese Suid-Afrika te bou wat sy regmatige plek as' n soewereine staat in die gemeenskap van nasies kan inneem. ❋ Unknown (2008)

In hierdie voorlegging sal ons verwag dat die Generaals van die Leër eerlik en opreg aan die Komitee sal uitwys watter uitdagings daar bestaan, watter planne en projekte in plek is om hierdie uitdagings die hoof te bied, waarheen die SA Leër op pad is en watter tipe ondersteuning (insluitende befondsing) hiervoor nodig is. ❋ Unknown (2008)

Daar was nie die minste twyfel nie dat ek was bewus daarvan dat daar op daardie stadium, soos ek reeds gesê het, duisende van hulle in aantog was na daardie selfde plek toe en dat as hulle hulle sou bereik het dan is ek bevrees was ons lewens nie 'n half sent werd nie. ❋ Unknown (2005)

Ek het om hulp gevra en die ander voertuie kon nie — ek kon nie die plek waar on was baie mooi beskryf nie en ander patrollies, soos majoor Viljoen hulle, het ons probeer bereik want daar was toe al — die voertuie was toe al stukkend gegooi, sekere van die lede was toe al beseer met die klippe en ek het toe om hulp gevra. ❋ Unknown (2005)

Die regering het al talle stappe geneem om ons kinders te beskerm en wetgewing in plek gesit wat spesifiek toegepas kan word. ❋ Unknown (2005)

En een tweede, veel gestileerdere variant stond op een veel prominentere plek: de samenvatting voor beleidsmakers van de landen die onderhandelden over de uitvoering van het klimaatakkoord van Kyoto uit 1997 dat de uitstoot van broeikasgassen aan banden probeert te leggen. ❋ Unknown (2005)

Kom op die speelveld, word deel van die volkskontrak om Suid-Afrika vir almal 'n beter plek te maak en' n beter lewe te verseker. ❋ Unknown (2004)

Nigeria en Ghana waar 'n geskiedenis van onderdrukking en militêre staatsgrepe plek gemaak het vir gereelde demokratiese verkiesings, verantwoordbare burgerlike regering, en in die geval van Ghana, vreedsame verandering van een demokratiese regering na ❋ Unknown (2001)

Daarom het ek vir hulle gewaarsku 'n jaar gelede dat die Metropool is' n ongeluk wat 'n plek soek op plaas te vind. ❋ Unknown (1998)

Behuisingsnood in die Metropool is 'n ongeluk wat' n plek gesoek het om plaas te vind. ❋ Unknown (1998)

Die feite is dat siek en beseerde mense nog steeds weg gewys word omdat daar nie plek in ons hospitale is om hulle op te neem nie. ❋ Unknown (1998)

Die nuwe Grondwet, en die plek wat dit in die harte van ons mense ingeneem het, is ons beste versekering dat Suid-Afrika nooit weer sal toelaat dat sulke vreeslike dinge gebeur nie. ❋ Unknown (1997)

Vandag stuur Upington 'n ander boodskap aan die wereld uit: naamlik, dat dit' n plek is waar mense hande gevat het in die poging om die droom van 'n beter lewe vir almal te verwerklik; om die ideale van ons Grondwet te verwesenlik. ❋ Unknown (1997)

Cross Reference for Plek

  • Plek cross reference not found!

What does plek mean?

Best Free Book Reviews
Best IOS App Reviews